Daar is niks oor nie – Kentucky goewerneur

Kentucky se goewerneur, Andy Beshear, sê die dodetal ná die verwoestende tornado’s wat deur die staat gewoed het, sal na verwagting verder styg. Altesaam 88 sterfgevalle is bevestig nadat ses state die naweek deur tornado’s geteister is. Die meeste is in Kentucky, waar minstens 74 mense dood is. Beshear sê die slagoffers se ouderdomme wissel van vyf maande tot 86 jaar, en ses is jonger as 18. Hy sê die tornado’s het geweldige verwoesting aangerig: