Daar is 1 496 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar 1 496 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Oshakati 199, Walvisbaai 186, Windhoek 143, Rundu 108, Katima Mulilo 107 en die res kom landwyd voor. Daar is op die oomblik steeds 25 636 aktiewe gevalle en die totale sterftes staan op 1 991.