Daar gaan die brandstofprys… weer opOctober 1, 2021

Druk op die verbruiker neem verder toe. Nes ekonome voorspel het, is daar weer ‘n styging in die plaaslike brandstofprys van 30 sent ‘n liter vir beide petrol en diesel wat volgende week Woensdag in werking tree. Jason Kasuto, besturende direkteur by Monasa Advisory and Associates in die hoofstad…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *