DA vorder met stryd om brandstofpryse te verlaag

Die DA se stryd om brandstofpryse te verlaag, het nog ‘n groot stap gevorder toe die parlement die formele kennisgewing van voorneme van die party se wetsontwerp in die Staatskoerant gepubliseer het sodat dit Vrydag ingestel kan word. Die DA-lid, Kevin Mileham, sê die party het verlede week die volledige teks van sy Wetsontwerp op die Deregulering van Brandstofpryse aan die parlement voorgelê sodat hulle dit kan verwerk en vervroeg, en dit so gou moontlik na ‘n