DA verwelkom Openbare Beskermer se dagvaardiging aan Ramaphosa

antwoorde te voorsien op vrae oor die diefstal van miljoene Amerikaanse dollar in kontant op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo. Die Openbare Beskermer het Ramaphosa se versoek vir nog ‘n verlenging van die sperdatum geweier. Die kantoor ondersoek bewerings dat Ramaphosa die Uitvoerende Etiese Kode oortree het. DA-leier John Steenhuisen sê Phala Phala is nou Ramaphosa se Nkandla.