DA veroordeel poging tot vergiftiging van Eskom-hoof

Die DA veroordeel die poging tot vergiftiging op Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter by Megawatt Park. De Ruyter het ‘n strafregtelike saak geopen nadat verhoogde vlakke van sianied in sy bloed ontdek is. Ghaleb Cachalia van die DA sê nie net is De Ruyter oorgelaat aan sy eie lot nie, maar nou is kriminele sindikate binne Eskom ook intens daarop ingestel om die ekonomie te vernietig.