DA vaar uiters goed met kieser-registrasie

Die DA sê vir die eerste keer die geskiedenis het die party beter as die ANC gevaar in nuwe kiesersregistrasies en herregistrasies. Greg Krumbock van die DA sê onlangse registrasie-data toon die party se sukses om die grootste aandeel in nuwe en herregistrasies te verkry. Die OVK het tussen 23 November verlede jaar en 5 Januarie 162 598 nuwe en herregistrasies aangemeld. Sewe-en-dertig-persent het na die DA gegaan en slegs 33,8 persent na die ANC: