DA sê parlement moet byeenkom

Die DA doen ‘n beroep op die speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, om ná die ontvangs van sy brief dringend te versoek dat die Parlement onmiddellik weer moet byeenkom. Natasha Mazzone van die DA sê die hele Suid-Afrika moet sien dat sy openbare verteenwoordigers saamwerk om die situasie in Gauteng en KwaZulu-Natal te stabiliseer en die vernietiging van menselewens en lewensbestaan te onderdruk: