DA sê ANC se reaksie op terreur waarskuwing is onverskillig

Die ANC-regering se reaksie met betrekking tot ‘n moontlike terreuraanval in Sandton, Johannesburg is kommerwekkend, onverskillig en minagtend. Dit is die mening van die DA in die buurland. Natasha Mazzone van die party sê mense wat in die Sandton-omgewing woon en sake doen, moet sterk en sigbare versekering gegee word dat die regering in beheer is van die situasie. Mazzone voeg by die waarskuwing wat die Amerikaanse ambassade uitgereik het, moet ernstig opgeneem word: