DA: Gee voorstelle oor aanlyn dobbel

Die DA vra burgers om kommentaar te lewer en voorstelle te maak vir sy verduidelikende opsomming van die Konsep-wetsontwerp op Aanlyn dobbel. Dit sal die weg baan om aanlyn dobbel te reguleer en wettig te maak en is verlede week in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. Dean Macpherson van die DA sê in Julie 2008, het die President goedkeuring verleen aan die Nasionale Dobbel-wysigingswetsontwerp.