Cyril sal voor ANC-integriteitskomitee verskyn oor Phala Phala

Die ANC se integriteitskommissie het bevestig dat President Cyril Ramaphosa voor hulle verskyn het oor die Phala Phala-plaasdiefstal. Die kommissie se voorsitter, George Mashamba, sê hulle wou hê Ramaphosa moes verduidelik hoe miljoene in buitelandse valuta vanaf sy plaas in Limpopo gesteel is. Mashamba sê die kommissie sal sy verslag aan die party se nasionale uitvoerende komitee voorlê: