Cyril sal nou geondheidsversekering-wetgewing as wet onderteken

Die Nasionale Raad van Provinsies in Suid-Afrika het ten gunste van die aanvaarding van die Nasionale Gesondheidsversekering gestem, met agt van die nege provinsies wat gestem het vir die goedkeuring van die wetsontwerp. Die Wes-Kaap het daarteen gestem. Die wetsontwerp is daarop gemik om die grondslag vir universele gesondheidsorg in Suid-Afrika te lê deur die vestiging van die fonds, wat die land se enigste aankoper van gesondheidsorgdienste sal word. Die wetsontwerp sal nou aan president Cyril Ramaphosa gestuur word om as wet onderteken te word. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, sê dit is ‘n geskiedkundige prestasie: