Cyril moet intree en 70 000 werksgeleenthede in sitrusbedryf red
Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om met die Europese Unie en die Wêreldhandelsorganisasie in gesprek te tree oor wat hy oppervlakkige handelsversperrings teen die sitrusbedryf noem. Andricus van der Westhuizen van die DA sê as die EU ‘n algehele verbod op sitrusinvoere uit Suid-Afrika sou oorweeg, wat meestal gegrond is op onbetroubare bewyse, sal dit ernstige gevolge inhou. Hy waarsku dit sal 70 000 werksgeleenthede en uitvoere ter waarde van 15 miljard Suid-Afrikaanse rand in gedrang bring: