Cyril kies ANC bo land

Die Cope-woordvoerder, Dennis Bloem, sê President Cyril Ramaphosa het die ANC bó die land gekies. Bloem sê Ramaphosa se getuienis voor die staatskapingskommissie het meer oor die beskerming van die regerende party gehandel as om eerlik te wees oor dit wat gebeur het. Bloem beskryf Ramaphosa se antwoorde op die meeste vrae as ‘n toesmeerdery van veel groter dade van korrupsie: