Cyril en Thabo het nie ‘n vete nie – Presidensie

Die Presidensie in Suid-Afrika het ontken daar is ‘n vete tussen voormalige President Thabo Mbeki en huidige President Cyril Ramaphosa. ‘n Woordvoerder, Vincent Magwenya, het gereageer op vrae oor Mbeki se onlangse openbare toespraak waarin hy Ramaphosa se leierskap gekritiseer het. Magwenya het aan die media gesê die twee leiers het ‘n gesonde verhouding: