Covid-toelaag moet permanent gemaak word – Cosatu

Die Suid-Afrikaanse vakverbond Cosatu het sy beroep herhaal dat die spesiale Covid-19 toelaag vir die verligting van maatskaplike nood permanent ingestel moet word. Die organisasie hoop ook die bedrag sal met die verloop van tyd aangepas word. Die woordvoerder Sizwe Pamla glo bo en behalwe die toelae, moet die land ook werk om nuwe werksgeleenthede te skep: