Covid onder leerders, personeel wek kommer by onderwys

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, kondig talle leerders en onderwysers aan in elke Covid-verslag. Kosmos 94.1 Nuus het die uitvoerende direkteur van die Namibiese onderwysministerie, Sanet Steenkamp, gevra of dit kommerwekkend is terwyl die ministerie werk aan die heropening van die skole?