Covid-maatreëls help afname in misdaad

Die Covid-19-regulasies oor alkoholverkope het volgens die Namibiese polisie se jongste misdaadverslag tog ‘n afname getoon in ernstige misdaad die afgelope naweek, maar daar was volgens Hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol nog steeds gevalle waar Covid-regulasies oortree is, soos onder andere die 27 mense wat aangekeer is in Khomasdal in die verband. Hy het ‘n opsomming van die verslag so verwoord..