Covid: Kenner sê kudde-immuniteit is onmoontlik

Kudde-immuniteit is volgens kenners onmoontlik om te bereik in die geval van Covid-19. Volgens dr. David Nabarro, die Wêreldgesondheidsorganisasie se spesiale gesant op Covid, toon herinfeksies dat immuniteit teen Covid daal oor tyd.