Covid is humanitêre krisis

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sê die Covid-19-pandemie is nie net ‘n gesondheidskrisis nie, maar is ook ‘n humanitêre- en werkskrisis waarin vroue regoor die land buite verhouding geraak word. Hy sê die waarheid is die afgelope jaar en ‘n half was ‘n reuse terugslag vir vroue regoor die provinsie, en die land: