Covid: grootste impak op Namibiese jeug

Volgens voormalige Namibiese eerste minister, Nahas Angula, het voorspel dat die Namibiese werklose jeug ernstige uitdagings gaan hê om die Covid-19-pandemie te oorleef. Angula het bygevoeg dat die ekonomie ook nie gunstig is nie, maar daar moet nou gefokus word om lewens te red en goeie gesondheid te bevorder. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.