Covid-gevalle sal toeneem – Shangula

Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula het vandag 118 nuwe gevalle van Covid in die land bevestig. Die besonderhede is as volg…

Shangula sê daar word verwag dat gevalle sal toeneem.