Covid en die haweloses

Terwyl die Covid-pandemie op die oomblik op sy ergste is, is die impak op haweloses groot met hulle wat nie noodwendig die middele het om vir die virus te toets of ingeënt te word nie. Tog sê die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, die ministerie se gesondheidfasiliteite is beskikbaar vir almal. Shangula verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.