Cosatu moet sy rug op ANC draai

Die Sosialistiese Werkersparty in Suid-Afrika sê Cosatu moet sy alliansie met die ANC verbreek en ‘n massa-politieke party vir die werkersklas skep. ‘n Party-woordvoerder, Mametlwe Sebei, sê werkers is ontevrede met die regerende party en sy korrupte, onbevoegde en neo-liberale wanbestuur van die staatsdiens. Hy sê deur die alliansie te verbreek en op sy sosialistiese tradisie te fokus, sal Cosatu weer sy posisie inneem as die verenigende mag van die werkersklas: