Copps 94.1 was weer bedrywig op grondvlak in die hoofstad

Copps 94.1 , Kosmos 94.1, die Windhoekse stadspolisie en borge se teenmisdaad realiteitsprogram is gisteraand op grondvlak in die hoofstad met ‘n baie tragiese geval gekonfronteer soos Francois Lottering berig.