Copps 94.1 was gisteraand weer bedrywig

Die span wat gisteraand aandiens was tydens Kosmos 94.1, die Windhoekse
stadspolisie en borge se Copps 94.1- teenmisdaad realiteitsprogram was weer
bedrywig. Francois Lottering was op grondvlak.