Copps 94.1: Man met panga aangeval oor sigaret

Dinge was redelik onder beheer op Copps 94.1 in die hoofstad met geringe gevalle wat aangemeld is. Maar, een jongman is ernstig aangeval met ‘n panga na ‘n bakleiery oor ‘n sigaret. Francois Lottering was op grondvlak en het meer.