Copps 94.1: Gewoontemisdadigers vasgetrek

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug in die hoofstad met ons borge G4S Namibia, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue 24 en die Windhoekse Stadspolisie. Oor Vrydagaand se program sluit ons aan by Francois Lottering wat op grondvlak was en met gewoontemisdadigers te doen gehad het.