Copps 94.1: Broer amper doodgeslaan oor N$15January 20, 2024

Die gewone euwels het hulself op die eerste Copps 94.1 van die jaar uitgespeel met geslagsgeweld en ernstige aanranding wat na vore getree het. Die span het net-net ‘n broer se lewe gered na ‘n ernstige bakleiery oor ‘n skamele 15 Namibiese dollar. Francois Lottering was op die toneel.