Cope eis arrestasie van Mangaung-tronkbeamptes

Die Congress of the People vra vir die onmiddellike inhegtenisneming van die amptenare van die Mangaung Korrektiewe Sentrum wat by die ontstnapping van Thabo Bester uit die sentrum in Bloemfontein betrek word. Die party sê hy herhaal dat Bester nie uit die tronk ontsnap het nie, maar dat hy eenvoudig met die bystand van korrupte tronk-amptenare daaruit gestap het. Die woordvoerder van Cope, Dennis Bloem, sê die amptenare is ‘n gevaar vir die samelewing: