COP26 sluit vandag af, maar uitdagings duur voort

Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres sê die bekamping van klimaatsverandering is die belangrikste taak wat hy het en dit is ‘n kwessie wat oorwin moet word. Hy sê niemand kan opgee nie.