Connor van Schalkwyk is die Afrika junior tenniskampioenNovember 27, 2021

Connor van Schalkwyk van Namibië is die nuwe Afrika junior tenniskampioen. Hy het
tydens die Afrika junior-kampioenskap in Tunisië vir Yassine Dlimi van Marokko in die
o.18-finaal met 6-4 en 6-3 geklop

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *