Compion gesels oor hofuitspraak

Die uitvoerende direkteur van FlyNamibia, Andre Compion het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor Maandag se uitspraak in hulle guns die hoërhof. Die hof het die Vervoerkommissie van Namibië se besluit om die hernuwing van FlyNamibia se lisensie te weier, hersien en tersyde gestel.