‘Chinese werkgewers mors met Namibiese werkers’

Affirmative Repositioning-beweging het weer ingetree na dit aan die lig gekom het dat ‘n Chinese werkgewer sy Namibiese werkers misbruik het. Die beweging meen dis ‘n algemene verskynsel in die land, veral in die Noorde en die regering doen net mooi niks daaraan nie. Die beweging se woordvoerder, Simon Amunime…