China se ‘nuwe’ kernplan wek kommer

Chinese regeringswetenskaplikes het planne bekendgemaak vir ‘n eerste eksperimentele kernreaktor wat nie water nodig het om af te koel nie. Daar word verwag dat die kernreaktor vir gesmelte sout, wat op vloeibare torium eerder as uraan loop, veiliger sal wees as tradisionele reaktore, omdat die gesmelte sout vinnig afkoel en vinnig stol wanneer dit aan lug blootgestel word. Die buurland se politieke ontleder, professor Andre Duvenhage.

Duvenhage het ook sy mening gegee oor die 30 lande wat deel van die begunstigdes kan wees.