China sê hy verdiep koördinasie met Rusland
China sê hy sal sy strategiese koördinasie met Rusland voortsit en verdiep, ongeag internasionale kommer oor bystand van die land aan Rusland kan bied, te midde van die oorlog in die Oekraïne. Die adjunkminister van buitelandse sake Le Yucheng het reeds met die Russiese ambassadeur in China, Andrey Denisov, in die verband vergader. Die stap kom in weerwil van druk vanaf die Weste dat China nie ondersteuning aan Rusland bied nie.