China lei in terregstellings

Amnestie Internasionaal sê daar was 483 teregstellings in 18 lande in 2020, 26 persent minder as in 2019. Meeste van die teregstellings is in China, Iran, Egipte, Irak en Saoedi-Arabië aangeteken. Die regte organisasie sê dat China se data in die verband as geklassifiseer beskryf word en dus, kan daar nog duisende meer wees. Sestien vroue is tereggestel. Amnestie Internasionaal sê Egipte het in 2020 107 mense tereggestel, drie keer meer as die 32 in 2019.