Chemiese storting in Durban – maatskappy het nie voldoen aan vereistes nie

United Phosphorus Limited is Suid-Afrika het nie die nodige omgewingstoestemming gehad óf ‘n risikobepaling verkry soos vereis deur omgewingsverordeninge om sy Cornubia chemiese fabriek te bedryf nie. Dit is die bevinding van ‘n verslag oor die chemiese storting in Julie by ‘n UPL-pakhuis in Durban. Die buurland se minister van die omgewing, Barbara Creecy, het die verslag bekend gestel en sê die ondersoekkommitee het die totstandkoming van ‘n nasionale reaksiespan aanbeveel wat in die toekoms soortgelyke omgewingsrampe sal hanteer: