Cenored se skuld-betalings vorder

Uitstaande skuld aan diensverskaffers, deur beide kliĆ«nte, maatskappye, regeringskantore en plaaslike owerhede was die afgelope tyd in die nuus. Cenored, die sentrale kragverspreider, het ook uitdagings in die verband en het in die verlede ook gesukkel om NamPower te betaal. Kosmos het met Cenored se woordvoerder, Charlie Matengu gesels oor die stand van sake…