Cele en kie moet vir onluste verwantwoording doen

‘n Dosent en akademikus van die Universiteit van die Vrystaat in die buurland, Ntando Sindane, sê president Cyril Ramaphosa se erkenning dat die regering swak voorbereid was om die oproer in KwaZulu-Natal en Gauteng te hanteer, is ontstellend. Ramaphosa het verlede week gesê die regering het nie die vermoëns en planne gehad om vinnig en beslissend op die onrus te reageer nie. Sindane sê die minister van Polisie, Bheki Cele, en die minister van Staatsveiligheid, Ayanda Dlodlo, moet deel van die blaam dra: