SA-publiek moet verkiesings waarneem

Die Suid-Afrikaanse organisasie Defend Our Democracy vra organisasies en individue om verkiesingswaarnemers te word, en by te dra tot die integriteit van die proses. Met 24 dae oor voor die buurland se verkiesing, word burgers aangemoedig om toesig te hou oor die proses. Zaakirah Vadi van die organisasie sê deur die Election Watch-veldtog wat in November begin het sal waarnemers regdeur die land op ‘n gedeelde toepassing terugvoer gee, en die beoordeling van verkiesingsintegriteit versterk: