Ally Angula het ‘n blink plan vir werkskepping

Presidensiële kandidaat Ally Angula het van te vore baie kritiek uitgelok vir haar onkunde veral met kommentaar oor verskeie aspekte in aanloop tot die presidensiële verkiesing, Maar, Angula het ‘n unieke en innoverende plan vir werkskepping bekend gemaak wat moontlik deurgehaak kan word. Sy verduidelik.