Eskom verdedig vertraging in sluiting van kragstasies

Eskom het die Presidensiële Klimaatskommissie weer verseker die vertraging met die sluiting van verskeie kragstasies is noodsaaklik. Die uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê Eskom se besluit om die buitediensstelling van die steenkoolkragstasies by Camden, Hendrina en Grootvlei tot 2030 uit te stel sal tussen 85- en 90 miljard Suid-Afrikaanse rand kos. Hy hou vol die vertragings is noodsaaklik ten spyte van die aansienlike koste: