ECB dwing verspreiders, munisipaliteite om met verbruikers oor tariewe te ontmoet

Die Elektrisiteitsbeheerraad hou verskeie openbare vergaderings wat deur die verskeie streeksverspreiders en die relevante munisipaliteite aangebied word. Die doel is om tariefaansoeke aan verbruikers. Die datums van die aanbiedings in al die dorpe kan op die raad se Facebook-blad gevind word. Kosmos 94.1 Nuus het met Ferdinand Molale, die woordvoerder van die raad gesels, ook oor wanneer die verhogings inskop.