Cassingadag herdenk 600 slagoffers

Cassingadag word vandag herdenk. Jaarliks op 4 Mei word die sowat 600 slagoffers van die Cassinga-slagting in 1978 in die suide van Angola onthou. Kosmos 94.1 het aan die politieke kommentator Dr. Phanuel Kapama gevra wat die menslike verliese van Cassinga was.