Capricorn Eagles skop hulle driehoekige reeks af

Die nasionale vroue-krieketspan, die Capricorn Eagles speel vandag hulle eerste wedstryd in ‘n driehoekige reeks teen Rwanda en Uganda. Die reeks is deel van die Afrika kwalifiserende reeks vir die IKR se Vroue-T20 Wêreldbeker wat Saterdag begin het en 17 Desember afsluit. Die span is in Entebbe in Uganda en speel om half-tien teen Nigerië.