Byna 60 000 Wes-Kapenaars die naweek ingeëntOctober 4, 2021

Byna 60 000 Wes-Kaapse inwoners het die afgelope naweek hul Covid-19-inenting ontvang. Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het meer as 300 inentingstasies in werking gehad as deel van die landwye Vooma-inentingsnaweek. Die doelwit was om 80 000 van die provinsie se inwoners oor die twee dae in te ent. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *