Byna 100 migrante ontsnap in Mexiko uit sleepwa

Mexikaanse owerhede het byna 100 migrante gered wat ontsnap het uit ‘n geslote wat deur mense handelaars bedryf was. Die sowat 400 migrante is in die sleepwa, naby die klein dorpie Acayucan, in die kusprovinsie Veracruz, vervoer toe hulle begin versmoor het. Owerhede sê hulle het deur die dak van die sleepwa gebreek. Daar was ‘n vulstasie naby en werknemers daar het die migrante versteek tot owerhede ontbied kon word.