Buurland se verkiesings in die nuus

ActionSA sê dit is nou die plig van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die buurland om toe te sien alle stappe word gedoen om die kieserslys oop te stel. Die Konstitusionele Hof het beveel plaaslike verkiesings moet voor 1 November gehou word. Michael Beaumont van ActionSA sê die kommissie moet verseker dat elke Suid-Afrikaner wat kan stem, veral jongmense, toegelaat word om etiese, bekwame en lojale plaaslike regeringsverteenwoordigers te kies.