Brown sê Johnson-hulle moet moreel lei

Die voormalige Britse eerste minister Gordon Brown sê dat Boris Johnson se regering nie net ‘n verantwoordelikheid het teenoor die land se belastingbetalers nie, maar dat hy ook moreel moet kan lei. Brown het gepraat oor die sogenaamde Partygate-skandaal na die polisie aangekondig het dat 20 boetes uitgereik is.